Hiram Maxim

Hiram Maxim
Gebore
Hiram Stevens Maxim

5 Februarie 1840
Sangerville, Maine, Verenigde State
Sterf24 Januarie 1916 (op 75)
NasionaliteitBrittanje en Verenigde State
BeroepUitvinder
Bekend virUitvinder van die Maxim-masjiengeweer

Hiram Stevens Maxim (Sangerville (Maine), 5 Februarie 1840Londen, 24 November 1916) was 'n Amerikaanse uitvinder wat later na Engeland geëmigreer het en toe Britse nasionaliteit aanvaar het. Hy is bekend as die uitvinder van die Maxim-masjiengeweer, die eerste mobiele volledig outomatiese masjiengeweer, en van 'n muisval. Hy het ook 'n bykomende baanbrekersrol gespeel in die ontwikkeling van beide elektriese lig in die Verenigde State en in die lugvaart.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy